101 opwindende stories wat kinders se oë sal oopmaak vir die klein én groot wonders in die wêreld.
Die lewe is ’n groot avontuur – veral as jy nog ’n kind is wat elke dag nuuskierig na nuwe dinge soek.
Lizette Murray herinner kinders aan hul grootste Reisgenoot in 101 avonture saam met God. Met die 101 oordenkings nooi Lizette Murray kinders saam met haar op ’n reis van stories vol opwinding wat hulle oë sal oopmaak vir die klein én groot wonders in die wêreld. Die kort stories wys op hulle vlak vir kinders hoe God in elke avontuur – goed of sleg – saam met ons is. Die boek sluit ook af met en ’n paar lekker speletjies.
101 avonture saam met God sal kinders intrek in die avontuur wat God spesiaal vir hulle geskep het.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel 101 adventures with God